2 thoughts on “Contact Us

  1. Johanna Adriana Lombard

    Goeie dag,

    Ek is eintlik op soek na van Meneer Connie Zondagh se boeke. Ek neem aan julle is familie… Is daar ‘n moontlikheid om van die boeke deur julle te bekom? Ek verstaan Meneer Zondragh het sy boeke self versprei.

    Baie dankie,

    Adri Lombard

  2. Petro Post author

    Beste Adri

    Ons het boeke beskikbaar by die gastehuis self, andersins kan ons dit vir julle versend. As jy meer besonderhede soek kan jy ons e-pos op stampriet@iway.na

    Groetnis

Leave a Reply

Your email address will not be published.